algemeen      info      aandfees      dagfees      kunstenaars      program      bespreek      kontak      tuis
   


DAGFEES

Die Dagfees begin die Saterdag 09:00. 14 Gemeentes se bands sal op albei die verhoλ optree elke 45 min. Dit gaan 'n belewenis wees, so moenie uitmis daarop nie. Die volgende gemeentes se bands het die "cut" gemaak:

GEMEENTES SE MUSIEKGROEPE

• NG Kiblerpark - Johannesburg
• NG Port Elizabeth – De Duin
• NG Welgelegen – Kaapstad
• NG Oudtshoorn Park
• NG Lux Mundi – Pretoria
• NG Bloemfontein Studente gemeente
• NG Stellenberg – Kaapstad
• NG Richardsbaai
• NG Gordonsbaai
• NG Bonaeropark – Kempton Park
• NG Florauna – Pretoira
• NG Pellissier – Bloemfontein
• NG Pierre van Ryneveld - Pretoria
• Rietfontein Baptiste Kerk – Pretoria