algemeen      info      aandfees      dagfees      kunstenaars      program      bespreek      kontak      tuis
   


BESPREEK

Besprekings vir die Fees is nou oop! 

Dagkaartjies vir die Vrydag of Saterdag is beskikbaar by www.itickets.co.za teen R70.

Naweek besprekings kan gedoen word deur die Algemene Sinode Kantore.

Kontak direk: 
Kotie Wright
Tel: +27 (12) 342 0092

Faks: +27 (12) 342 0380

E-pos: jonk@ngkerk.org.za

Tentstaanplekke met toegang vir die Fees vir die hele naweek: R220 p.p 'n Beperkte hoeveelheid houthuisies met toegang vir die Fees vir die hele naweek: R300 p.p
Bespreek vroegtydig!